Ons Prys Sy Naam
Jonathan Rubain
4:38Ek sien in my gees die Glorie en die Almag van die Heer Die Allerhoogste wat in liefde oor Sy Koningkryk regeer Hy’t belowe aan die einde op die wolke kom Hy weer Hy is Koning Hy regeer Loof Hom prys Hom halleluja Loof Hom prys Hom halleluja Loof Hom prys Hom halleluja Hy is Koning Hy regeer Die Here is ons vesting wat vir altyd sal bly staan Hy beskerm elke mens wat in geloof na Hom toe gaan Hy's ons skuiling Hy's ons wapen Hy't die vyand reeds verslaan Hy is die rots wat ewig staan Loof Hom prys Hom halleluja Loof Hom prys Hom halleluja Loof Hom prys Hom halleluja Hy is die rots wat ewig staan Kom deel nou in ons loflied hef jul hande op na bo Blaas basuine slaan op tromme en kom dans voor God se oë Kom leef in die oorwinning van Sy Woord waarin ons glo Want Sy Woord sal ewig staan Loof Hom prys Hom halleluja Loof Hom prys Hom halleluja Loof Hom prys Hom halleluja Sy Woord sal ewig staan Hy's die Rots wat ewig staan Sy Woord sal ewig staan