Notice: file_put_contents(): Write of 662 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Virginia Lee - Boerenooi | Скачать MP3 бесплатно
Boerenooi

Boerenooi

Virginia Lee

Длительность: 2:19
Год: 1965
Скачать MP3

Текст песни

Met ogies wat lag bekoor jy my, my kleine boerenooi, so skoon
Boerplaas, daar is waar my liefling woon
Bekoorlik en sag sien ek jou wag daar by die wilgerboom vir my
Boerenooi, jy's die mooiste nooi vir my

Goue hare, lippies rooi, ogies blou en tog so mooi
Jy is so dierbaar vir my
Op wangetjies rooi, sien ek op jou gesig die skattebloos so mooi
Boerenooi, jy's die mooiste nooi vir my

Goue hare, lippies rooi, ogies blou en tog so mooi
Jy is so dierbaar vir my
Op wangetjies rooi, sien ek op jou gesig die skattebloos so mooi
Boerenooi, jy's die mooiste nooi vir my