Monitor
Zaan Sonnekus
3:36Ek is die kortste hier maar figuurlik op n hoër visier Ek dink ek is kat cool Ek dink ek weet wat ek doen Maar ek is die korste hier en ek maak musiek maar veniet op n tab limiet “ons gee vir jou exposure” ek raak ouer en musiek verkoop net as dit… NA NA NA NA NA NA NA NA NA BABY NA NA NA NA NA NA NA NA NA AFRIKAANSE MEISIES Gee die rekening maar hier Dis op my maar dit is jou plesier Ek dink ek is ys koud Dalk is my siel net te oud Maar ek bly die kortste hier en ek maak musiek maar veniet op n tab limiet “ons gee vir jou exposure” ek raak ouer en musiek.. verkoop net as dit… NA NA NA NA NA NA NA NA NA BABY NA NA NA NA NA NA NA NA NA AFRIKAANSE MEISIES Ek is die kortste hier maar figuurlik op n hoër figuur Ek dink ek is kak cool Ek dink ek weet wat ek doen Maar ek is die korste Ek is die korste hier Ek is die kortste Ek is die kortste hier maak musiek maar veniet op n tab limiet “ons gee vir jou exposure” ek raak ouer en musiek.. verkoop net as dit… NA NA NA NA NA NA NA NA NA BABY NA NA NA NA NA NA NA NA NA AFRIKAANSE MEISIES X2 NA NA NA NA NA NA NA NA NA