Hantamberg
Ddisselblom
4:11Dis waar ek vandag vir jou sing en ek wonder Wat's jou droom wat jy wil hê? Is dit om ryk te wees Of net kos te kan gee as jou kinders honger lê? En ek vra jou nou, wat de hel nou? En ek vra jou nou Dominee, wat de hel nou? Wat gebeur as jy oud moet word? Is dit wysheid, bitter of net seer? Wat is die keuse as oumense van hondekos moet leef? En ek vra jou nou, wat de hel nou? En ek vra jou nou Dominee, wat de hel nou? Jy wil nou sê Jy wil nou weet Jy wil nou vra dis reeds te laat Wat moet ons dink wanneer siekte of dood 'n Jongmens hier kom haal? Vergeet van die mooiste roos Die lewe, die lewe bly brutaal En ek vra jou nou, wat de hel nou? En ek vra jou nou Dominee, wat de hel nou? En ek vra jou nou, wat de hel nou? En ek vra jou nou Dominee, wat de hel nou?