Onderwêreld
Ddisselblom
3:00Klein seuntjie drome jare later verloor En prentjies met kruite nou minder bekoor Waar gaan ek heen en wat kan ek gee? En wat moet gebeur? En lank voor die sonvloot en lank voor die leun Was daar vir ons twee ‘n Eden geleen Wie was daai man, wie was daai vrou? Waar is ons nou? Waar is ons nou? Ons het iewers die onskuld verloor Ons het iewers gedwaal links van die spoor Maar ons bly Glas helder drome word in donker soms dom Om sirkels en draaie word harte vemom Gaan ons dit dan kry, gaan ons probeer? Waar sal ons wees? Jare verby en ons wonder waarheen? Als het verander en niemand soek meer ‘n Oomblik se waarheid, 'n binne toe kyk Dis wat ek weet, ek wil dit vir jou gee Ons het iewers die onskuld verloor Ons het iewers verdwaal links van die spoor Maar ons bly Ons het iewers die onskuld verloor Ons het iewers verdwaal links van die spoor Maar ons bly Jy’t my sien struikel en jy’t my sien val In die skadu van goed en die skadu van kwaad Ons het iewers die onskuld verloor Ons het iewers verdwaal links van die spoor Maar ons bly Ons het iewers die onskuld verloor Ons het iewers verdwaal links van die spoor Maar ons bly Ja ons bly Onskuldig