Notice: file_put_contents(): Write of 633 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Ddisselblom - Stilweg Stil | Скачать MP3 бесплатно
Stilweg Stil

Stilweg Stil

Ddisselblom

Альбом: Ddisselblom
Длительность: 3:13
Год: 2018
Скачать MP3

Текст песни

Die nag is koud, sonder skadu's
En ek ruik die see en son
In my kop
Soos ek onthou
Was daar meer goed as kwaad
En die na smaak word soeter
Soos ek gaan

En ek draai my rug op jou
Maar my hart bly vasklou
Die wind waai my stilweg stil
Tot ek staan waar ek staan

Ek soek my pad, tussen reën en mis
Op 'n moltrein onder 'n dooie stad
Dieselfde son en dieselfde maan
Dieselfde God herken ek in die aand

En ek draai my rug op jou
Maar my hart bly vasklou
Die wind waai my stilweg stil
Tot ek staan waar ek staan

En jou hand bring my weer terug
Op die vêrre see se rug
Hier by jou voel ek tuis, wil ek bly
En ek draai my rug op jou
Maar my hart bly vasklou
Die wind waai my stilweg stil
Tot ek staan waar ek staan
Tot ek weet