Hantamberg
Ddisselblom
4:11Ruik ek weer die wolke En hoor ek weer die wind Soek ek na 'n teken om te bly 'n Druppel sal genoeg wees Vir my om nie te gaan 'n Druppel sal genoeg wees vir my Dan voel ek blitse slaan Dan ruik ek water op sand Dan kom die antwoord In 'n stormreën Ruik ek weer die wolke En hoor ek weer die wind Soek ek na 'n teken om te bly 'n Druppel sal genoeg wees Vir my om nie te gaan 'n Druppel sal genoeg wees vir my Dan voel ek blitse slaan Dan ruik ek water op sand Dan kom die antwoord In 'n stormreën (Reën) (Reën) (Reën) (Reën) Ruik ek weer die wolke En hoor ek weer die wind Soek ek na 'n teken om te bly