Notice: file_put_contents(): Write of 635 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Ddisselblom - Vryburger | Скачать MP3 бесплатно
Vryburger

Vryburger

Ddisselblom

Альбом: Grootste Treffers
Длительность: 4:18
Год: 2009
Скачать MP3

Текст песни

Hy kom oor die see met drome, skipbreek Drommedaris
Weer 'n toekoms in die Kaap van Goeie Hoop wat nie beskaamd
Hy het gekom om hier te bly
Om haar te sien hy was verlei deur donker grond en vreemde woorde uit haar mond

En hy's 'n
Vryburger in die Kaap
Hy het gekom om sy voete hier te vind

En hy's 'n
Vryburger in die Kaap
Hy het gekom om sy voete hier te vind

Hy volg die reuk van Kaap fynbos
Hy's van verlede kort
Verlos hom van sy grense
Verlos hom van sy mense

Met berg en plaas nou in sy sig
Verwondering aan haar vinger
Ongeskond net gewond

En hy's 'n
Vryburger in die Kaap
Hy het gekom om sy voete hier te vind

En hy's 'n
Vryburger in die Kaap
Sy't hom gehelp om sy voete hier te vind

En sy was mooi
Soveel mooier as die ander
Sy't gesing sonder woorde
Sy't gedans sonder skoene

Sy was vry
Soveel vryer as die ander
Sy't gesing sonder woorde
Sy't gedans sonder skoene

Klein jakkalsies wat nie
Verniel jy my met oordeel nie
Verdien die liefde kleurloos
Perfek verfyn

En ek's 'n
Vryburger vanaand
My ouma grootjie was 'n Khoisan op die strand

En ek's 'n
Vryburger vanaand
My ouma grootjie was 'n Khoisan op die strand

En sy was mooi
Soveel mooier as die ander
Sy't gesing sonder woorde
Sy't gedans sonder skoene

Sy was vry
Soveel vryer as die ander
Sy't gesing sonder woorde
Sy't gedans sonder skoene

Sy is mooi
Soveel mooier as die ander
Hierdie land sing sonder woorde
Hierdie land dans sonder skoene

Sy is vry (Vry)
Soveel vryer as die ander
Hierdie land sing sonder woorde
Hierdie land dans sonder skoene

Sy is mooi
Soveel mooier as die ander
Hierdie land sing sonder woorde
Hierdie land dans sonder skoene

Sy is vry (Vry)
Soveel vryer as die ander
Hierdie land sing sonder woorde
Hierdie land dans sonder skoene