Daardie Oomblik
Gerrie Pretorius
3:10Sien jy nou die lig weet jy dat jy leef? Dan ken ek mos jou oë dit was altyd daar gewees Blind het ons gekyk die waarheid mis gelees Die vrede was altyd daar gewees Kyk nou weer 'n keer stap nou saam met my Sing dan nou 'n lied 'n lied vir jou en my Blind het ons gekyk die lewe gevrees Soek jy na 'n toekoms wil jy ook daar wees? Wenners wenners wenners wenners wil ons wees Lewe jy met haat lewe jy met vrees Wenners wenners wenners wenners moet ons wees Lewe vir ‘n toekoms lewe om daar te wees Saam kan ons mos waag met moeite en verdriet Opdraand mag dit gaan maar ons weet dit is nie verniet Dan sien ek weer jou oë die pad het ons gekies Terugkyk sal ons nie verloor is geen ekskuus Wenners wenners wenners wenners wil ons wees Lewe jy met haat lewe jy met vrees Wenners wenners wenners wenners moet ons wees Lewe vir ‘n toekoms lewe om daar te wees Kyk nou weer 'n keer stap nou saam met my Sing dan nou 'n lied 'n lied vir jou en my Dan sien ek weer jou oë die vensters van jou siel Kom ons strewe na ‘n toekoms anderkant die spieël Wenners wenners wenners wenners wil ons wees Lewe jy met haat lewe jy met vrees Wenners wenners wenners wenners moet ons wees Lewe vir ‘n toekoms lewe om daar te wees Lewe vir ‘n toekoms lewe om daar te wees