Die Liedjie Oor Die Meisie (Ek Wil Jou Hê)
Glaskas
2:56Jy is heeldag in my kop en Snags sien ek jou in my drome My hart loop oor van jou En ek brand wanneer ek jou sien My gedagtes oor jou teken en skryf hulself So mooi as wat ek kan O ek brand as ek jou sien Ek brand om jou te soen Bly bly! Jy maak my bly o Bly asseblief nog net 'n rukkie by my Ek sien te min van jou! Ek sien te min van jou! Ek wil, ek wil, ek wil jou net vashou Jy laat my wakker lê Jy laat my dagdroom My hart loop oor van jou En ek brand wanneer ek jou sien My gedagtes oor jou dryf my tot my kitaar O ek brand wanneer ek jou sien Ek brand om jou te soen Bly bly! Jy maak my bly o Bly asseblief nog net 'n rukkie by my Ek sien te min van jou! Ek sien te min van jou! Ek wil, ek wil, ek wil jou net vashou Bly bly! Jy maak my bly o Bly asseblief nog net 'n rukkie by my Ek sien te min van jou Ek sien te min van jou Ek wil, ek wil, ek wil jou net vashou! Ek wil jou net vashou Ek wil jou net vashou