Dawid En Goliat
Jan De Wet En Die Loflaaities
2:36Kyk net al die strome Kyk net hoe dit vloei Kyk na al die bome Kyk hoe dat hul groei Oral is daar blomme In die helder son En diere op die velde wat na die water kom Hy't dit als gemaak Hy't dit mooi gemaak Hy't hulle so perfek gemaak Hy't dit als gemaak Hy't dit mooi gemaak Hy't dit alles perfek vir ons gemaak Kyk net al die kranse Die berge hoog en blou Eende en ook ganse kan op Hom vertrou Sy reën val op die velde En die gras is groen Kyk net al die wonders Wat die Here doen Hy't dit als gemaak Hy't dit mooi gemaak Hy't hulle so perfek gemaak Hy't dit als gemaak Hy't dit mooi gemaak Hy't dit alles perfek vir ons gemaak Hy't dit alles perfek vir ons gemaak Hy't dit alles perfek vir ons gemaak