Beter As Liefde
Karlien Van Jaarsveld
3:46Ek lees nog elke dag jou woorde En ek wonder hoe dit voel As dit reën oor jou Die mure kannie praat nie Maar die tong vertel sy leuens En dis hoekom jy nie slaap nie Ek leer nog elke dag van stilbly Met ‘n mond vol woorde Al lê my seer op die strate En ek hoop jy voel vry Met al die leuens wat jy bely Vir die wêreld rondom my Hou vas Hou vas aan wat jou rustig maak Laat gaan Laat gaan wat die tier in jou ontwaak Al bly die woorde verkoop Sal ek nie ophou met hoop Ek sal nog elke dag vergewe Hoe lank dit ookal vat En al praat jy elke dag Want die leuens sal verdwyn En my lig sal bly skyn Vir die wêreld rondom my Hou vas Hou vas aan wat jou rustig maak Laat gaan Laat gaan wat die tier in jou ontwaak Al bly die woorde verkoop Sal ek nie ophou met hoop En ek is ook jammer Vir al jou seerkry As ek kan bely Hoop jy kan my vergewe Al vat dit jou tyd Ek klim uit hierdie bokskruit Hou vas Hou vas aan wat jou rustig maak Laat gaan Laat gaan wat die tier in jou ontwaak Al bly die woorde verkoop Sal ek nie ophou met hoop