Die Boom
Monique Steyn
3:21Platform een staan alleen en ek wag vir die kraak van ‘n spoor Ek wil hoor hoe die trein nader kom Ek sien rook oor die berge In die verte se mis mmm Tasse in hand op die rand van ‘n roete waarheen weet ek nie Kannie sien op die kaartjie is dit dof gedruk kannie lees nie Maar ek vrees nie Ek sal nie bang wees nie Al die treine wat ek in die stasie sien Kan my nog nie daar kry nie neem my iewers anders heen Ek weet nie waar dit is nie maar al soek ek dit alleen Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk Tot ek jou vind Platform een in die reën ek is seer en ek’s moeg vir die wegraak Geen kompas en geen kaart om my hart te lei tot by jou nie Maar ek hou nie op soek nie Na jou Al die treine wat ek in die stasie sien Kan my nog nie daar kry nie neem my iewers anders heen Ek weet nie waar dit is nie maar al soek ek dit alleen Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk Tot ek jou vind Al die treine wat ek in die stasie sien Kan my nog nie daar kry nie neem my iewers anders heen Ek weet nie waar dit is nie maar al soek ek dit alleen Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk Tot ek jou vind Al die treine wat ek in die stasie sien Kan my nog nie daar kry nie neem my iewers anders heen Ek weet nie waar dit is nie maar al soek ek dit alleen Sal ek op elke spoor nog aanhou kyk Tot ek jou vind