Iewers Het Ek Jou Verloor

Iewers Het Ek Jou Verloor

Ruan Josh

Альбом: Kaalvoetkinners
Длительность: 3:29
Год: 2017
Скачать MP3

Текст песни

Van die eerste dag het ek geweet dis altyd
Vir altyd
Die belofte tussen ons wat sê jy’s myne
Net myne
Om vas te hou
Om lief te hê elke dag (Elke dag, elke dag, elke dag)

Maar die waarheid in jou oë begin verduister
En ek luister
Hoe die woorde uit jou mond net skielik min raak
Net min raak
Jou stem weerklink
En ek gryp na dit wat daar was (Wat daar was, wat daar was, wat daar was)

Hoe sal ek ooit kan weet?
As jy my nie sê nie

Waar ek staan
Hou ek aan
Om my hart vir jou te gee
Oor en oor
Van voor
Sonder twyfel sonder voorgee
Want iewers het ek jou
Iewers het ek jou verloor

Ek probeer
Nog ’n keer
Hoor jy as ek sê
Daar is een
Daar is een
Net een wat ek wil hê
Want iewers het ek jou
Iewers het ek jou verloor

Al die nagte van alleen wees
Die verlange
Verlange
En al sit jy hier langs my voel jy net vêrder
En vêrder
Praat met my (Praat met my, praat met my)
Hoe kry ek jou weer vir my (Weer vir my, weer vir my, weer vir my)

Hoe sal ek ooit kan weet
As jy my nie sê nie

Waar ek staan
Hou ek aan
Om my hart vir jou te gee
Oor en oor
Van voor
Sonder twyfel sonder voorgee
Want iewers het ek jou
Iewers het ek jou verloor

Ek probeer
Nog ’n keer
Hoor jy as ek sê
Daar is een
Daar is een
Net een wat ek wil hê
Want iewers het ek jou
Iewers het ek jou verloor

Waar ek staan
Hou ek aan
Om my hart vir jou te gee
Oor en oor
Van voor
Sonder twyfel sonder voorgee
Want iewers het ek jou
Iewers het ek jou verloor (Het ek jou verloor)

Ek probeer
Nog ’n keer
Hoor jy as ek sê
Daar is een
Daar is een
Net een wat ek wil hê
Want iewers het ek jou
Iewers het ek jou verloor (Het ek jou verloor)
Iewers het ek jou
Iewers het ek jou verloor