Stapsoldaatjie
Tannie Riana
1:49Holladio Holladio Heidi Heidi Jou wêreld is in die berge Heidi Heidi Dis jou tuiste en jou geluk Donker bome Groene veld in die sonneksyn Heidi Heidi Laat jou glimlag nooit verdwyn Holalaidi, holalaidi Holalaidi, holalaidi Holalaidi, holalaidi Holalaidi, holalaidi Holalaidi, laidi, laidi, laidi, haho Heidi Heidi Kom tog gou Bring geluk Ons verwelkom jou terug Jy woon daar in die berge 'n Kleine paradys Jou vriende is die diere Jul lag en speel so bly Van Lente tot die somersdag Sal almal op jou wag Jou liefde is so rein en mooi Nou gloei die Alpe rooi Heidi Heidi Speel met Peter en Joseph Heidi Heidi Wys vir Snoekie die hemelblou Sonskyn dae In die berge van Switzerland Heidi Heidi Jy bly ons lieflingskind Holalaidi, holalaidi Holalaidi, holalaidi Holalaidi, holalaidi Holalaidi, holalaidi Holalaidi, laidi, laidi, laidi, haho Heidi Heidi Kom tog gou Bring geluk Ons verwelkom jou terug