Die Liefde Van Jesus / Borrelliedjie
Verskeie Kunstenaars
2:44Kort, lank, ver, naby Kort, lank, ver, naby Die Here se oor is nooit te ver om te hoor nie Sy arm is nooit te kort om te help, Hy is naby Hy is by my Kort, lank, ver, naby Kort, lank, ver, naby Die Here se oor is nooit te ver om te hoor nie Sy arm is nooit te kort om te help, Hy is naby Hy is by my Al is ek bo op 'n berg of in 'n vallei Die Here se liefde is altyd by my, Hy is naby Altyd by my Al is ek bo op 'n berg of in 'n vallei Die Here se liefde is altyd by my, Hy is naby Altyd by my Al is ek bo in die ruimte of onder in 'n plein In die donker middernag in 'n ruimtetuig, Hy is naby Oral om my Al is ek bo in die ruimte of onder in 'n plein In die donker middernag in 'n ruimtetuig, Hy is naby Oral om my Al is ek bo op 'n berg of in 'n vallei Die Here se liefde is altyd by my, Hy is naby Altyd by my Al is ek bo op 'n berg of in 'n vallei Die Here se liefde is altyd by my, Hy is naby Altyd by my Hy is by my