Notice: file_put_contents(): Write of 655 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Zinkplaat - Piekniek Opie Maan | Скачать MP3 бесплатно
Piekniek Opie Maan

Piekniek Opie Maan

Zinkplaat

Длительность: 4:15
Год: 2005
Скачать MP3

Текст песни

Ek gooi 'n klippie teen jou ruit
En kyk hoe jy deur jou gordyne loer
En ek het klaar besluit
Dat ek gaan jou ontvoer

En as jy wonder
Waarheen ons gaan
Vanaand skiet ek jou
Vir 'n piekniek op die maan

'n Wolke is ons kombersie
Vir ons piekniek op die maan
Die aandster is ons kersie
Ons hou piekniek op die maan

Ek sien hoe jy besluit
Terwyl jy maak asof jy leer
En die onsekerheid
Want daar's alles wat jou keer

Maar ek weet jy het
Klaar jou pajamas aan
Maar vanaand skiet ek jou
Vir 'n piekniek op die maan

'n Wolke is ons kombersie
Vir ons piekniek op die maan
Die aandster is ons kersie
Ons hou piekniek op die maan

Jou asem maak wasem teen die glas en jy kyk na my spore in die dou op die gras
So los net als en los jou tas
En kom net saam

'n Wolke is ons kombersie
Vir ons piekniek op die maan
En die aandster is ons kersie
Ons hou piekniek op die maan

'n Wolke is ons kombersie
Ons hou piekniek op die maan