Notice: file_put_contents(): Write of 635 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Andre Swiegers - Dorsland | Скачать MP3 бесплатно
Dorsland

Dorsland

Andre Swiegers

Альбом: Sirkels Van Tyd
Длительность: 3:41
Год: 2004
Скачать MP3

Текст песни

Ek het jou laas gesien in die skaduwee van ‘n petrolpomp by ‘n pad kafee
Bondeltjie klere in ‘n sak op jou rug, tien jaar terug met jou duim in die lug
Toe’t jy gesê jy gaan ‘n tyd lank rus, die duine vat langs die skedelkus
Jou vuur laat brand in die droë land, verdwaal in die wêreld se verkeerde kant

En nou vra jy my het ons ver gereis?
Wat vra jy ons het skaars begin dis ‘n lang lang pad deur die droë land
En nou wil jy weet het ons iets hier beet?
Wat vra jy ek het klaar vergeet maar ons draf min of meer voor die donderweer

In die suide van Afrika
Afrika

Ek dink ek het die helfte van my hart verloor daar by Bitterfontein op die dorsland spoor
Want dis hoe dit werk jy betaal uit die hand, geraamtes bly agter in die stof en die sand
Hoor jy die egos dis die tyd van die dier, hoor jy as die yster klippe teen mekaar skuur?
Ons bly nomades in ‘n niemand's land, verdwaal in die wêreld se verkeerde kant