Notice: file_put_contents(): Write of 641 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Ddisselblom - Carwatch Camels | Скачать MP3 бесплатно
Carwatch Camels

Carwatch Camels

Ddisselblom

Альбом: Goud En Marog
Длительность: 3:44
Год: 2017
Скачать MP3

Текст песни

Jy stap elke dag by my verby met jou pakkies goed wat jou bevry
Afgeroomde melk en lae vet yoghurt en jou Woolworths styl en
Twee duisend rand se goed en net twee daarvan kom vir my want

Ek pas jou kar op
Ek hou die skelms dop
Ek vra nie veel nie
Net fags in my pakkie en rook in my long
Ek rook my carwatch Camels en voel I belong

Kom wind kom weer kom son kom maan niks gaan my hier kan keer
Dag in dag uit sal ek wag en wag terwyl jy jou kinders laat leer

Ek pas jou kar op
Ek hou die skelms dop
Ek vra nie veel nie
Net fags in my pakkie en rook in my long
Ek rook my carwatch Camels en voel I belong
Net fags in my pakkie en rook in my long
Ek rook my carwatch Camels en voel I belong

En ek pas jou kar op tot laat in die aand en
Ek voel so weerloos tot laat in die aand en
Ek pas jou kar op tot laat in die aand en
Ek voel so weerloos tot laat in die aand en

Ek pas jou kar op
Ek hou die skelms dop
Ek vra nie veel nie
Ek vra nie veel nie
Ek vra nie veel nie
Ek vra nie veel nie

Net fags in my pakkie en rook in my long
Ek rook my carwatch Camels en voel I