Notice: file_put_contents(): Write of 629 bytes failed with errno=28 No space left on device in /www/wwwroot/muzbon.net/system/url_helper.php on line 265
Ddisselblom - Nuwe Maan | Скачать MP3 бесплатно
Nuwe Maan

Nuwe Maan

Ddisselblom

Альбом: Goud En Marog
Длительность: 3:23
Год: 2017
Скачать MP3

Текст песни

Ons gooi bomme en gemors, ons mors met ons kinders en ons kos
Ons los tyd om vir homself te sorg
Ons wonder oor môre en môres wat wag, ons wonder oor elke dag
Ons wonder en wonder maak ons dood

En alles wag vir jou en my
Die son en die maan om sy wentelbaan staan stil
En alles wag vir jou en my
Die son en die maan om sy wentelbaan staan stil

Ons veg mekaar se sienings, ons weg mekaar se drome
Ons veg en veg uit vrees om te verloor
En nog 'n man hang hom aan ’n boom

Ons vrees vir elke opstaan, ons vrees vir elke slaap
Ons vrеse verskil en stukkеnd gaan ons saam
Strompel ons en soek na die ander kant

En alles wag vir jou en my
Die son en die maan om sy wentelbaan staan stil
En alles wag vir jou en my
Die son en die maan om sy wentelbaan staan stil

Daar's 'n stem wat ons roep, daar’s 'n stem soos donderweer
Daar's 'n stem in die wind en 'n fluister wat ons leer
So spits jou oor en wag vir die nuwe maan