Dawid En Goliat
Jan De Wet En Die Loflaaities
2:36Lig jou hande loof die Heer Bring Hom lof en al die eer Hy is Koning Hy is Heer Lig jou hande loof die Heer Dit is goed om die Heer te ken Loof Hom met jou hart en stem Hy is met ons elke dag Juig met al jou krag Lig jou hande loof die Heer Bring Hom lof en al die eer Hy is Koning Hy is Heer Lig jou hande loof die Heer Laat ons vir Hom dankie sê Vir Sy woord wat ons kan hê Laat ons sing en kom wees bly Jesus woon in my Lig jou hande loof die Heer Bring Hom lof en al die eer Hy is Koning Hy is Heer Lig jou hande loof die Heer Lig jou hande loof die Heer Loof die Heer