Bobotie
Ddisselblom
3:58Daar's verf aan my vingers Die dosent vra of ek dom is Ek sê jou moer vrou Ek's 'n Michelangelo En ek is 'n takhaarmens En ek is 'n oorbelseun en jou pa jaag my weg Jou pa sê my sleg En ek is nie 'n jan-knap-hand En ek is nie 'n tokkelok en jou ma skreeu op my Jou ma verkleineer my Maar ek is 'n genuine ou En ek is so genuine lief vir jou En jy bly by my Want jy is lief vir my En ek is nie 'n braaivleis-ou En ek is nie 'n boepensklong En jou boetie slaan my Jou boetie boelie my En ek is nie 'n joller nie En ek is nie 'n verneuker nie Maar jou sussie try my Jou sussie laaik my Maar ek is 'n genuine ou En ek is so genuine lief vir jou En jy bly by my Want jy is lief vir my En ek is 'n genuine ou En ek is so genuine lief vir jou En jy bly by my Want jy is lief vir my Lief vir my En ek's 'n genuine ou En ek bly lief vir jou En jy bly by my En ek's 'n genuine ou En ek bly lief vir jou Jy bly bly lief vir my En ek's 'n genuine ou En ek bly lief vir jou En jy bly lief vir my En ek's 'n genuine ou En ek bly lief vir jou En jy bly lief vir my